Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 2 / Episode 2

Sny-sny, knip-knip

Ouboet werk aan die grassnyer met katastrofiese gevolge. Hendrik word oortuig om ter wille van Maggie se gesondheid en hulle huwelik 'n klein operasie te ondergaan. Wimpie en Koert "leen" brandstof vir hulle "go-cart" en die vrouens se motor gaan staan op pad na die aerobiese klasse.Spike bou sy eie dekodeerder.

English
  • Originally Aired August 21, 1990
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin
Name Type Role
Willie Esterhuizen Writer
Willie Esterhuizen Director