Home / Series / Huis Lelieveld / Aired Order / Season 1 / Episode 6

Episode 06

Wors is in groot moeilikheid nadat hy tuiskom van sy vier dae lange konferensie. Molly is woedend en geen blomme of sjokolade kan Molly oortuig hy is jammer nie, veral nie goedkoop blomme nie.

Afrikaans Nederlands English
  • Originally Aired December 4, 2019
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-PG
  • Network M-Net
  • Created February 14, 2020 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2020 by
    Administrator admin