Home / Series / Konings / Aired Order /

All Seasons

Season 1

  • S01E01 Hoeveel brandewyn is in 'n pond?

    • April 23, 1992
    • Showmax

    Dis 1945, kort voor die vredesverklaring. Ons ontmoet Dolf Groenewald, 'n jong seun wat toebroodjies verkoop om homself en sy ma te onderhou. Hy glo dat sy pa weg is om in die oorlog te veg, maar in werklikheid was hy in die tronk saam met sy twee vennote in misdaad, Jollyboy Roodt en Sid Keyser. Die drie mans word vroeg vrygelaat en Jollyboy keer onverwags terug huis toe – net om sy vrou, die glansryke Joey, saam met sy broer Stoffel in die bed te kry.

  • S01E02 ’n Hartseer tyd vir Dolf

    • April 30, 1992
    • Showmax

    Pieter Groenewald sukkel om werk te kry, terwyl Sid en Jollyboy saamspan. Dolf wat steeds sy sandhekse verkoop, kry 'n nuwe idee om sy besigheid te vergroot

  • S01E03 Roodt maak ’n proposisie

    • May 7, 1992
    • Showmax

    Na Elsie se dood, konfronteer Pieter Groenewald Jollyboy oor die verlede. Hy blameer Jollyboy dat hy in die tronk opgesluit was.

  • S01E04 "Jy kan mos nie speel nie"

    • May 14, 1992
    • Showmax

    Dolf het nog al die jare die vlieër gehou wat oom Tally vir hom gemaak het. Hy het nooit gespeel nie omdat hy net besigheid op sy brein het.

  • S01E05 Derdepoort

    • May 21, 1992
    • Showmax

    Wat lê vir Rika, Herman en Dolf voor as Frans en Sid aanhou met wat hulle doen?

  • S01E06 Nie net een koskar nie

    • May 28, 1992
    • Showmax

    Koos Bensien se raad was goeie raad om terug te gee aan die wie hom gehelp het, maar dink toe dat Dolf se idee verregaande is.

  • S01E07 Superspaar

    • June 4, 1992
    • Showmax

    Dolf kry dit uiteindelik reg om Koos te oorreed om ’n vennoot te word. Almal is opgewonde oor die nuwe begin.

  • S01E08 Sy naam was Willem

    • June 11, 1992
    • Showmax

    Dinge draai in ’n verkeerde rigting wanneer Herman vir Darky vra om sy kar te leen en Darky dan met sy motorfiets moet ry.

  • S01E09 Dieselfde dag

    • June 18, 1992
    • Showmax

    Is dit ware liefde of is dit iets anders dat Dolf op trou staan op die dag wat Herman bestuurder word.

  • S01E10 Die tweede Superspaar

    • June 25, 1992
    • Showmax

    Die opening van ’n nuwe Superspaar, die troue en wittebrood en dan ook Joos wat nie kon wen nie.

Season 2

  • S02E01 Kleinkinders

    • July 2, 1992
    • Showmax

    Beide Santie en Rika is swanger. Superspaar gaan aan en Dolf is bekommerd oor James as gevolg van die rumoer in Sharpeville.

  • S02E02 "Smallfly"

    • July 9, 1992
    • Showmax

    Dolf gaan aan met Rika se “Smallfly”-kuns terwyl sy nie weet nie. Gaan dit moeilikheid veroorsaak?

  • S02E03 Is jy gelukkig?

    • July 16, 1992
    • Showmax

    Santie weet hoe Dolf regtig voel. Dit is ’n hartseer tyd vir haar, en Herman staan haar nie juis by nie.

  • S02E04 Paniek by Superspaar

    • July 23, 1992
    • Showmax

    Tussen promosies, egskeidings en besigheid hou Dolf aan met sy besigheidsbrein.

  • S02E05 Vir James

    • July 30, 1992
    • Showmax

    Wou James hulle waarsku of wou hy nie? Die vennote van Superspaar vergader oor ernstige besluite.

  • S02E06 Die Neefs

    • August 6, 1992
    • Showmax

    Spyker en Pieter is in die weermag terwyl Herman vir Frans daar uithou. Dit is dalk ’n kans waar Frans sy Ouma beter kan leer ken.

  • S02E07 Moenie nog 'n Herman word nie

    • August 13, 1992
    • Showmax

    Dit is tyd vir die seuns van Herman en Dolf om betrek te word by die familiebesigheid, maar Herman en Dolf kan mekaar steeds nie verdra nie.

  • S02E08 Bekommerde ouers

    • August 20, 1992
    • Showmax

    Rika en Dolf is bekommerd oor beide hul seuns. Elkeen deel hul bekommernis op verskillende maniere. Vlam sien net vir Spyker in Piet.

  • S02E09 Spyker is uit lit uit

    • August 27, 1992
    • Showmax

    Spyker vra verskoning vir sy pa toe hy bietjie vervreemd voorkom nadat hy al 10 jaar gyselaar gehou is.

  • S02E10 Ek het Dolf ook lief gehad

    • September 2, 1992
    • Showmax

    Seisoen en reeks finale: Santie en Rika deel ’n geheim en so raak hulle al nader aan mekaar. Die drie vroue in Dolf se lewe laat hom nie in die steek nie.