Twee snobistiese vriendinne uit Belinda se "vorige lewe" daag op en Belinda gee voor dat sy die winkel besit. Frans gee vir Dirkie 'n paar plaasoefeninge om spiere te bou.
| Name | Type | Role | |
|---|---|---|---|
| Chris Vorster | Writer | ||
| Marcel Spaumer | Writer | ||
| Carmen Maarman | Guest Star | ||
| Wian Taljaard | Guest Star | ||
| Corné van Rooyen | Director |