Wors is in groot moeilikheid met Molly nadat sy werkspartytjie handuit geruk het. Theunis is nie meer welkom by die Visagie-huis nie en Molly hardloop Vaatjie amper in die vergetelheid.
| Name | Type | Role | |
|---|---|---|---|
| Willie Esterhuizen | Writer | ||
| Liz Meiring | Guest Star | ||
| Gerhard Odendaal | Guest Star | ||
| Willie Esterhuizen | Guest Star | ||
| Pieter Esterhuizen | Director |