Home / Series / Voetspore / Aired Order /

Season 3

Kaap tot Kilimanjaro

Die Voetsporespan het vertrek uit Kaapstad, onderweg na die hoogste berg op die Afrika-kontinent. Die reis het verloop deur die Sederberge, die Groen Kalahari, die Kgalagadi, die Sentraal Kalahari, Moremi, Savuti, Chobe en Barotseland. Van daar het die roete Oos gedraai oor Lusaka onderweg na Suid-Luanga, die Malawi-meer en Cabo Delgado in die Noorde van Mosambiek. In Tanzanië was die span by die Selous, Dar es Salaam, Zanzibar, die Ngorogorokrater, die Serengeti en die Natronmeer. Die reis is afgesluit in Kenia aan die voetheuwel van Kilimanjaro in die Amoseli Nasionale park. Daar tydens die reis is gebruik gemaak van alternatiewe roetes – hoofsaaklik die 4×4 roetes. Die span het hoofsaaklik gekamp en saans is daar aandag gegee aan die beste safari-cuisine denkbaar. Voetspore het vir die span, soos vir baie kykers van die reeks, ‘n leefwyse geword.

English
  • TheTVDB.com Season ID 495442
  • Created June 27, 2012
  • Modified April 24, 2024
When available, episode names will be translated into your preferred language. Otherwise they will be shown using the series' origin language.
Name First Aired Runtime Image
S03E01 Pinotage vir die lang pad
July 2, 2006
SABC 2
24
S03E02 Serenade in die Sederberge
July 9, 2006
SABC 2
24
S03E03 ’n Verneukspul!
July 16, 2002
SABC 2
24
S03E04 Van Putsonderwater tot Tswala
July 23, 2006
SABC 2
24
S03E05 Kgalagadi-oorgrenspark
July 30, 2006
SABC 2
24
S03E06 Kaa beteken niks
August 6, 2006
SABC 2
24
S03E07 ’n Dowwe tweespoor na Xade
August 13, 2006
SABC 2
24
S03E08 Gemsbokke vir Afrika
August 20, 2006
SABC 2
24
S03E09 Die ou Grotes in die Savuti
August 27, 2006
SABC 2
24
S03E10 Sopnat in die Chobe
September 3, 2006
SABC 2
24
S03E11 ’n Waterval in die Zambezi
September 10, 2006
SABC 2
24
S03E12 Van Mongu na Lusaka
September 17, 2006
SABC 2
24
S03E13 Ooswaarts deur Zambezi
September 24, 2006
SABC 2
24
S03E14 Mfuwe in Suid-Laungwa
October 1, 2006
SABC 2
24
S03E15 Club mak op die Meer
October 8, 2006
SABC 2
24
S03E16 Liwonde langs die rivier
October 15, 2006
SABC 2
24
S03E17 Met ’n Dao na Lbo
October 22, 2006
SABC 2
24
S03E18 Paelle in Mocimboa da Praia
October 29, 2006
SABC 2
24
S03E19 Oor die Ruvuma met ’n veerboot
November 5, 2006
SABC 2
24
S03E20 Droogte in die Selous
November 12, 2006
SABC 2
24
S03E21 Dar es Salaam
November 19, 2006
SABC 2
24
S03E22 Zanzibar
November 26, 2006
SABC 2
24
S03E23 Die Ngorongorokrater
December 3, 2006
SABC 2
24
S03E24 Serengeti
December 10, 2006
SABC 2
24
S03E25 Die Natronmeer
December 17, 2006
SABC 2
24
S03E26 Amboseli en Kilimanjaro
season finale
December 24, 2006
SABC 2
24

No artwork of this type.

No artwork of this type.

No artwork of this type.