In Mei 2009 het die Voetsporespan – ses manne in drie 4-trek voertuie – die pad gevat in Casblanca, Marokko. Die doel – om te reis na Kaapstad in minder as 100 dae. Om ‘n weg te baan af teen die westelike kant van Afrika. Om te reis deur die Sahara, die reënwoude van Sentraal-Afrika en die ongebaande weë van die Suide. Om magiese stede soos Fes, Oudane, Timbuktu, Agadez, Kano, Limbe en Franceville te besoek en dan kuslangs in Angola te reis tot by Namibië waar Damaraland roep. Om Suid-Afrika se grens te kruis by Sendelingsdrift en van Alexanderbaai tot by Bloubergstrand saam met vriende en familie te reis.
Name | First Aired | Runtime | Image | |
---|---|---|---|---|
S06E01 | Op soek na die hart van Marokko |
January 23, 2012
SABC 2
|
50 | |
S06E02 | 'n Fantasie in Marrakesj |
January 30, 2012
SABC 2
|
50 | |
S06E03 | Op soek na die wrak van die Pelican 16 |
February 6, 2012
SABC 2
|
50 | |
S06E04 | 'n Tydren tot by Dakar |
February 13, 2012
SABC 2
|
50 | |
S06E05 | Oos na die Moddermoskees |
February 20, 2012
SABC 2
|
50 | |
S06E06 | Van Bandiagara tot Timbuktu |
February 27, 2012
SABC 2
|
50 | |
S06E07 | Arres in Agadez |
March 5, 2012
SABC 2
|
50 | |
S06E08 | Besoek aan die sultan van Zinder |
March 12, 2012
SABC 2
|
50 | |
S06E09 | Dramatiese landskappe in Kameroen |
March 19, 2012
SABC 2
|
50 | |
S06E10 | Van Kameroen tot Gaboen in die reën |
March 26, 2012
SABC 2
|
50 | |
S06E11 | Die drie moeilikste grenskruisings ooit |
April 2, 2012
SABC 2
|
50 | |
S06E12 | Die doodsakker oorwin! |
April 9, 2012
SABC 2
|
50 | |
S06E13 |
Wat 'n tuiskoms!
season finale
|
April 16, 2012
SABC 2
|
50 |