Die Groot Skeurvallei is 'n naam wat in die laat 19de eeu deur die Britse ontdekkingsreisiger John Walter Gregory gegee is aan die aaneenlopende geografiese sloot, ongeveer 6 000 kilometer lank wat van sentraal-Mosambiek in Suidoos-Afrika tot in Noord-Sirië loop. Die Oos-Afrikaanse skeur het twee takke, die Westelike Skeurvallei en die Oos-skeurvallei. Die Westelike Skeur, ook genoem die Albertine Skeur, word omring deur van die hoogste berge in Afrika, insluitend die Virunga-berge, Mitumba-berge en die Ruwenzori-reeks. Dit bevat die Skeurvallei-mere, wat van die diepste mere in die wêreld insluit (tot 1 470 meter diep by die Tanganjikameer). Aangesien die mere in die Oostelike Skeur geen uitlaat na die see het nie en geneig is om vlak te wees, het hulle 'n hoë mineraalinhoud aangesien die verdamping van water die soute agterlaat. Die Skeurvallei wissel meestal tussen 600 en 900 meter diep, met 'n maksimum van 2 700 meter by die Gikuyu- en Mau-platorand.
Name | First Aired | Runtime | Image | |
---|---|---|---|---|
S09E01 | ‘n Reis begin in Sofala |
August 14, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E02 | Marromeu in die Zambezi Delta |
August 14, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E03 | Liwonde Nasionale Park |
August 21, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E04 | Malawimeer |
August 21, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E05 | Op die Spore van David Livingstone |
August 21, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E06 | Van Katavi na Kigoma |
August 28, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E07 | Burundi, die Hart van Afrika |
August 28, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E08 | Rwanda aan die Kivumeer |
September 4, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E09 | Uganda, die pêrel van Afrika |
September 4, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E10 | Die Queen Elizabeth Nasionale Park |
September 11, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E11 | Die Maasai Mara |
September 11, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E12 | Van Nairobi na Marsabit |
September 18, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E13 | Deurnag tot by Addis Abeba |
September 18, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E14 | Van Addis na Omovallei |
September 25, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E15 | Die Laer Omovallei |
September 25, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E16 | Die Hamer in Turmi |
October 2, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E17 | Skeurvalleimere |
October 9, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E18 | ‘n Wingerdboer in Ethiopië |
October 9, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E19 | Babile |
October 16, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E20 | Harar, die stad van vrede |
October 16, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E21 | Om 'n hiena te voer in Harar |
October 23, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E22 | Awash |
October 23, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E23 | Afar |
October 30, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E24 | Erta Ale - 'n Vuurspuwende berg |
October 30, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E25 | Dallol - Warmste plek op aarde |
November 6, 2015
SABC 2
|
24 | |
S09E26 |
'n Reis eindig by Lac Assal
season finale
|
November 6, 2015
SABC 2
|
24 |