Home / Series / Hart van Staal / Aired Order / Season 1 / Episode 19

Episode 19

Liefde is in die lug. Burger raak verlief op Adel en Tiaart op Danel. Pieter is smoorverlief op Veronica, maar sy stel nie belang nie. Michelle gooi vir Veronica in die jacuzzi. Sonja vind uit wie die “ander vrou” is.

English
  • Originally Aired June 18, 2005
  • Runtime 45 minutes
  • Content Rating United States of America TV-14
  • Network Showmax
  • Created September 29, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified September 29, 2017 by
    Administrator admin