Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 17 / Episode 13

Laaste week in Colombia

Medellin was bekend as die dwelmkartel hoofstad van die wêreld. Onlangs het die stad 'n metamorfose ondergaan en spog vandag om een van die veiligste stede in die omgewing te wees. Dit is 'n pragtige stad. Die span ontmoet ’n Suid-Afrikaner wat die Colombiane leer hoe om boerewors en biltong te geniet en maak ’n draai by Westfalia se Avo-plase. Dan is dit tyd om op te pak en terug te keer na Suid-Afrika.

English
  • Originally Aired April 19, 2024
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Notes Is a season finale
  • Created February 29, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 29, 2024 by
    tonylogin