Iewers in Suid-Afrika is daar 'n dorp met die naam Schusterton. En soos enige ander dorp in die land het Schusterton 'n sekuriteitsmaatskappy wat na die veiligheid van die inwoners omsien. Daar is net twee probleme. Eerstens is Schusterton die veiligste dorp in die land waar min tot niks gebeur nie. Tweedens is die grootbaas vir allerhande onreëlmatighede tronk toe gestuur en die sekuriteitsmaatskappy, Taktiek, is nou in die hande van sy dogter.
| Season | From | To | Episodes |
|---|---|---|---|
| All Seasons | |||
| Specials | 0 | ||
| Season 1 | October 2023 | October 2023 | 2 |
| Unassigned Episodes | 0 |
| Season | From | To | Episodes |
|---|---|---|---|
| Season 1 | 0 | ||
| Unassigned Episodes | 2 |
No actors for this record.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No lists.
No lists.
No lists.
Please log in to view notes.