Home / Series / Megaboere / Aired Order /

All Seasons

Season 1

  • S01E01 Megamens

    • April 14, 2015

    Karsten Boerdery is een van SA se grootste uitvoertafeldruifprodusente.

  • S01E02 Geborgenheid vir almal

    • April 21, 2015

  • S01E03 4 neefs en ’n handelsmerk

    • April 28, 2015

    Die Van Loveren-familieplaas bestaan al sedert 1937 en het ’n ryk geskiedenis van wynmaak in die Robertsonvallei.

  • S01E04 Om te kan droom

    • May 5, 2015

    Francis Visagie boer op die plaas Nanibees naby Kakamas in die Boesmanland.

  • S01E05 ’n Duisend dae

    • May 12, 2015

    In sy strewe na verbetering, ontwikkel Piet du Toit super-genetika wat herinner aan die bosreuse van weleer.

  • S01E06 Van krag tot krag

    • May 19, 2015

    Charl Senekal van Mkuze in KwaZulu-Natal is Suid-Afrika se grootste suikerboer.

  • S01E07 ’n Simfonie van vaardighede

    • May 26, 2015

    Die Sparta-groep is een van die grootste verskaffers van bees- en beesvleisprodukte in die Vrystaat, en waarskynlik in die land. Estelle van Reenen is die bestuurshoof van hierdie familiesaak.

  • S01E08 Groei deur innovering

    • June 2, 2015

    Tussen die ruwe Cederberge is ’n plato wat bekend staan as die Koue Bokkeveld. Dít is waar Gysbertus du Toit sowat 110 jaar gelede begin boer het.

  • S01E09 Embrio-pionier

    • June 9, 2015

    Dr. Kobus Hendriks van die plaas Bronkhorstfontein in die distrik Heilbron in die Vrystaat, is in 2013 as Suid-Afrika se Meestersuiwelboer van die Jaar aangewys.

  • S01E10 Rentmeester

    • June 16, 2015

    Schoeman Boerdery bestaan al vanaf 1919 en Kallie Schoeman is reeds vir 37 jaar aan die stuur van sake.

  • S01E11 Fynproewer-boer

    • June 23, 2015

    Rust en Vrede was die eerste wynlandgoed in privaatbesit wat spesialiseer in die eksklusiewe produksie van rooiwyn.

  • S01E12 Visionêr

    • June 30, 2015

  • S01E13 ’n Visie vir ’n duisend jaar

    • July 7, 2015

Season 2