Home / Series / Agter Elke Man / Aired Order / Season 1 / Episode 17

Aflewering 17

Marietjie en Leana ontmoet toevallig en gesels. Hettie is baie ongelukkig hieroor. Jack sien hoe Suzie en Wessel ontmoet en dit het kommerwekkende gevolge.

English
  • Originally Aired December 26, 1985
  • Created May 15, 2021 by
    MinetteBurger
  • Modified April 20, 2025 by
    tonylogin