Liewe Heksie wants to go to the moon. One day she lands on the moon’s dusty and dull surface, and even meets the little man in the moon. Is everything what it seems to be?
Liewe Heksie wil na die maan toe gaan. Een dag land sy op die stoffige en dowwe oppervlak van die maan en ontmoet selfs die maankindjie. Is alles regtig soos dit lyk?