Blommeland is having a big sports day. Liewe Heksie is desperate to win, and she’s put on her white tekkies for the special occasion.
Blommeland hou 'n groot sportdag. Liewe Heksie is vasberade om te wen, en sy het haar wit tekkies aangesit vir die spesiale geleentheid.