Liewe Heksie wants to learn to read and write. She goes to school, but then she talks so much in class that the teacher asks her not to come back again.
Liewe Heksie wil leer lees en skryf. Sy gaan skool toe, maar sy praat so baie in die klas dat die juffrou haar vra om nie weer terug te kom nie.