Heksie has seen a rock with feet, but nobody believes her. Blommie and Kwaaitjie accuse her of lying, but she sticks to her story. Finally Karel arrives and he helps to solve the puzzle.
Heksie het 'n klip met pote gesien, maar niemand glo haar nie. Blommie en Kwaaitjie beskuldig haar van jok, maar sy bly by haar storie. Uiteindelik kom Karel en hy help om die raaisel op te los.