Home / Series / Nêrens, Noord-Kaap / Aired Order / Season 2 / Episode 3

Aflewering 3

Andries help op die plaas, terwyl Ans uitvind dat die nuwe slagpaleienaar 'n spook uit haar verlede is. Lourens ontdek die wonder van toneelspel, en 'n nuwe lid sluit aan by Ronnie se AA-groep.

English Afrikaans
  • Originally Aired October 1, 2024
  • Runtime 48 minutes
  • Content Rating South Africa 13
  • Network KykNet
  • Created December 6, 2024 by
    PlotTwister
  • Modified September 17, 2025 by
    tonylogin