Home / Series / Nommer Asseblief / Aired Order / Season 0 / Episode 1

Die Rolprent

Hier is die rolprent van die gewilde TV-reeks. Met skinderbek Lizzie (Hannah Botha); dowe kwartel "Hoe sê?" oom Thysie (Benn Potgieter); oom Fasie (Alex Heyns); Ma Krieke (Miems de Bruyn); tant Rapie (Francis Coertze); Jan en Grieta (Johan van der Merwe en Woutrine Theron) en ´n mooilyfmeisie (Zoli Marki) wat almal se sake omkrap. Wanneer die ou spulletjie nog boonop betrokke raak by een van die tuislande se dobbelpaleise, spat die vonke in alle rigtings. Dis saamlag met Suid-Afrika se gewilde TV-gesin in hul heel eerste vollengte rolprent

Afrikaans
  • Originally Aired November 27, 1981
  • Runtime 88 minutes
  • Created February 24, 2022 by
    HellPhantom
  • Modified February 24, 2022 by
    HellPhantom