Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 15 / Episode 7

Van Victoriavalle tot by Matusadona

Zimbabwe is die tweede land op die reis van bron tot see. Ons eerste stop hierdie week is by Maabwebaai by die bolope van die Karibameer. Van daar af reis die span na Matusadona en bly by Rhino Camp waar hulle daagliks op wildritte saam met die legendariese gids Pete Tetlow gaan. Dit is verrykend en insiggewend.

English
  • Originally Aired May 16, 2022
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified March 1, 2024 by
    tonylogin