Home / Series / Molly & Wors / Aired Order /

All Seasons

Season 1

Season 2

Season 3

  • S03E01 Episode 53

    • October 3, 2011
    • Showmax

    ‘n Ontvangsdame word by Wors se werk aangestel, en dit ontstel Molly vreeslik. Sy doen alles in haar vermoë om van die vreemde vrou by Wors se werk ontslae te raak. Theunis en Blapsie maak ook weer op.

  • S03E02 Episode 54

    • October 10, 2011
    • Showmax

    Vaatjie kry uit eindelik ‘n meisie, maar sy is nie wat die gesin ingedagte gehad het nie.

  • S03E03 Episode 55

    • October 17, 2011
    • Showmax

    Worsie se ma, Ella, maak weer amok! Sy doen iets wat groot nagevolge het en waarvan Molly glad nie hou nie... Ella dobbel haar woonstel weg en moet by Molly en Wors intrek. Dit veroorsaak groot probleme.

  • S03E04 Episode 56

    • October 24, 2011
    • Showmax

    Molly gaan weg vir slaapterapie. Ella hou huis, maar wil dit nie eintlik doen nie. Ella jaag vir Vaatjie se meisie en vir Theunis by die huis weg

  • S03E05 Episode 57

    • October 31, 2011
    • Showmax

    Theunis is mal oor Sjarmeney en dit laat Blapsie besluit om haar grimering bietjie anders aan te wend. Dit ontstel vir Wors en Molly vreeslik.

  • S03E06 Episode 58

    • November 7, 2011
    • Showmax

    Dit is Molly en Wors se twee-en-twintigste huweliksherdenking en Molly is doodseker dat Wors dit weer sal vergeet, maar nie hierdie jaar nie… Om een of ander rede onthou Wors, en gee selfs vir Molly blomme, ‘n kaartjie en ‘n geskenk.

  • S03E07 Episode 59

    • November 14, 2011
    • Showmax

    Ella veroorsaak groot moles by huis Lelieveld wanneer sy ‘n ander vrou se man soen. Dinge raak so erg dat sy weer vir ‘n paar dae by Molly en Wors moet kom bly. Soos altyd veroorsaak Ella se teenwoordigheid moles in die Visagie huis.

  • S03E08 Episode 60

    • November 21, 2011
    • Showmax

    Wors is onder geweldige druk by die werk en dit veroorsaak huismoles. Hy en Molly stry oor als en Blapsie moet vredemaker speel.

  • S03E09 Episode 61

    • Showmax